-
Job 40
- 1 En die HERE het Job uit 'n storm geantwoord en gesê:
- 2 Gord tog jou heupe soos 'n man; Ek sal jou ondervra en onderrig jy My.
- 3 Wil jy werklik my reg verbreek, My veroordeel, dat jy gelyk kan hê?
- 4 Het jy dan 'n arm soos God? En kan jy donder met die stem soos Hy?
- 5 Versier jou tog met heerlikheid en hoogheid, en beklee jou met majesteit en glorie!
- 6 Giet jou toorn in strome uit; en kyk na alles wat hoog is, en verneder dit.
- 7 Kyk na alles wat hoog is, onderwerp dit; en werp die goddelose neer daar waar hulle staan.
- 8 Begrawe hulle almal saam in die stof; sluit hulle aangesigte in 'n verborge plek weg.
- 9 Dan sal ook Ek jou loof, omdat jou regterhand jou die oorwinning gee.
- 10 Kyk, daar is die seekoei wat Ek gemaak het saam met jou. Gras eet hy soos 'n bees.
- 11 Kyk tog, sy krag is in sy kruis, en sy sterkte in die spiere van sy buik.
- 12 Hy hou sy stert reguit soos 'n seder; die senings van sy dye is inmekaar gevleg.
- 13 Sy gebeente is pype van koper, sy bene soos stawe van yster.
- 14 Hy is die eersteling van die weë van God; Hy wat hom gemaak het, het hom sy swaard verskaf.
- 15 Want die berge lewer vir hom voer, en al die wilde diere van die veld speel daar.
- 16 Onder lotusbome lê hy, in 'n skuilplek van riete en moeras.
- 17 Lotusbome oordek hom as sy skaduwee, die rivierwilgers omring hom.
- 18 As die rivier swel — hy word nie verskrik nie; hy voel gerus, ook al bruis 'n Jordaan teen sy mond.
- 19 Sal 'n mens hom gryp terwyl hy jou aankyk, met vangtoue sy neus deurboor?
- 20 Kan jy die krokodil met 'n hoek uittrek? En met 'n tou sy tong afdruk?
- 21 Kan jy 'n tou van biesies in sy neus sit? En sy kakebeen met 'n haak deurboor?
- 22 Sal hy jou baie smeek? Of met jou spreek in sagte woorde?
- 23 Sal hy 'n verbond met jou sluit, dat jy hom vir altyd as slaaf aanneem?
- 24 Sal jy met hom soos met 'n voëltjie speel? En hom vasbind vir jou meisiekinders? Sal die viskopers met hom handel drywe, hom verdeel onder die koopmans? Kan jy sy vel vol skerp ysters steek, en met 'n vissersharpoen sy kop? Sit jou hand op hom; dink aan die geveg; jy sal dit nie weer doen nie. Kyk, elke hoop kom bedroë uit: sal 'n mens nie reeds by die sien van hom neerslaan nie?
-
-
King James Version (kjv)
- Afrikaans
- Albanian
- Arabic
- Armenian
- Basque
- Breton
- Calo
- Chamorro
- Cherokee
- Chinese
- Coptic
- Croatian
- Czech
- Danish
- Dari
- Dutch
-
English
American King James Version (akjv) American Standard Version (asv) Basic English Bible (basicenglish) Douay Rheims (douayrheims) John Wycliffe Bible (c.1395) (wycliffe) King James Version (kjv) King James Version (1769) with Strongs Numbers and Morphology and CatchWords, including Apocrypha (without glosses) (kjva) Webster's Bible (wb) Weymouth NT (weymouth) William Tyndale Bible (1525/1530) (tyndale) World English Bible (web) Young's Literal Translation (ylt)
- English and Klingon.
- Esperanto
- Estonian
- Finnish
- French
- German
- Gothic
- Greek
- Greek Modern
- Hebrew
- Hungarian
- Italian
- Japanese
- Korean
- Latin
- Latvian
- Lithuanian
- Malagasy
- Malayalam
- Manx Gaelic
- Maori
- Mongolian
- Myanmar Burmse
- Ndebele
- Norwegian bokmal
- Norwegian nynorsk
- Pohnpeian
- Polish
- Portuguese
- Potawatomi
- Romanian
- Russian
- Scottish Gaelic
- Serbian
- Shona
- Slavonic Elizabeth
- Spanish
- Swahili
- Swedish
- Syriac
- Tagalog
- Tausug
- Thai
- Tok Pisin
- Turkish
- Ukrainian
- Uma
- Vietnamese
-
-
Active Persistent Session:
To use a different persistent session key, simply add it above, and click the button below.
How This All Works
Your persistent session key, together with your favourite verse, authenticates you. It links to all your notes and tags in the Bible. You can share it with loved ones so they can see your notes and tags.
However, to modify your notes and tags, you need both the persistent session key and your favourite verse.
Please Keep Your Favourite Verse Private
Your persistent session key and favourite verse provide you exclusive access to edit your notes and tags. Think of your persistent session key as a username and your favourite verse as a password. Therefore, ensure your favourite verse is kept private.
The persistent session key allows viewing, while editing is only possible when the correct favourite verse is provided.
-
Loading...
-
-
Ou Vertaling (aov - 1.3.3)
2009-03-24Afrikaans (af)
1933/1953 Afrikaans Bybel,
Copyright 1933, 1953, Bybelgenootskap van Suid Afrika
This copyright Bible has kindly been made available by the Bible Society of South Africa, strictly for non-commercial use with The SWORD Project. Please consider making a contribution to them to help fund their continuing efforts in Bible translation, such as their current Southern Ndebele translation project. To contribute towards the distribution of affordable Bibles in South Africa, visit: http://www.biblesociety.co.za/contributions.htm.- Encoding: UTF-8
- Direction: LTR
- LCSH: Bible. Afrikaans.
- Distribution Abbreviation: aov
License
Copyrighted; Permission to distribute granted to CrossWire
Source (OSIS)
http://www.biblesociety.co.za
- history_1.1
- replaced missing verses
- history_1.2
- unlocked
- history_1.3
- corrected a number of encoding errors
- history_1.3.1
- corrected conf file
- history_1.3.2
- conf file correction
- history_1.3.3
- (2022-08-01) conf file correction
Favourite Verse
You should select one of your favourite verses.
This verse in combination with your session key will be used to authenticate you in the future.
This is currently the active session key.
Should you have another session key from a previous session.
You can add it here to load your previous session.