-
Job 6
- 1 Maar Job het geantwoord en gesê:
- 2 Ag, was my verdriet maar goed geweeg en my ongeluk meteens in 'n skaal opgehef!
- 3 Ja, dan sou dit swaarder wees as die sand van die see; daarom is my woorde onbedagsaam.
- 4 Want die pyle van die Almagtige is in my, waarvan my gees die gif indrink; die verskrikkinge van God stel hulle teen my op.
- 5 Balk die wilde-esel by die grasspruitjies? Of bulk 'n bees by sy voer?
- 6 Word iets wat laf is, sonder sout geëet? Of is daar smaak in die wit van 'n eier?
- 7 My siel weier om dit aan te raak; dit is net soos my walglike spys.
- 8 Ag, mag my bede maar uitkom, en mag God my verwagting maar gee!
- 9 En mag dit God behaag om my te verpletter, sy hand uit te strek en my af te sny!
- 10 Dan sou ek nog troos hê; ja, ek sou van vreugde opspring in onbarmhartige smart; want die woorde van die Heilige het ek nie verloën nie.
- 11 Wat is my krag, dat ek sou kan wag; en wat my uiteinde, dat ek geduldig sou wees?
- 12 Is my krag 'n krag van klip of my vlees van koper?
- 13 Is ek dan nie hulpeloos in myself nie, en is redding nie vir my weggedrywe nie?
- 14 Vir die moedelose moet daar liefde wees van die kant van sy vriend, ook al laat hy die vrees vir die Almagtige vaar.
- 15 My broers het troueloos gehandel soos 'n spruit, soos die bedding van spruite wat wegloop,
- 16 wat troebel is vanweë die ys, waarin die sneeu hom verberg —
- 17 in die tyd van gloeihitte verdwyn hulle; as dit warm word, droog hulle op uit hul plek.
- 18 Die paaie van hulle loop kronkelend weg en gaan heen in die wildernis en vergaan.
- 19 Die karavane van Tema het uitgekyk, die reisigers van Skeba het daarop gewag.
- 20 Hulle het beskaamd gestaan in hul vertroue; hulle het daarby gekom en was teleurgesteld.
- 21 So het julle dan vir my niks geword nie: julle sien verskrikking, en julle het gevrees.
- 22 Het ek dan gesê: Gee my iets? Of: Bring vir my 'n omkoopgeskenk uit julle vermoë?
- 23 Of: Red my uit die hand van die teëstander? Of: Verlos my uit die hand van tiranne?
- 24 Onderrig my, en ék sal swyg; en maak my duidelik waarin ek my misgaan het.
- 25 Hoe kragtig is opregte woorde, maar wat rig 'n bestraffing uit, van julle afkomstig?
- 26 Dink julle om woorde te bestraf? Maar die woorde van 'n wanhopige is vir die wind!
- 27 Ja, julle sou 'n wees uitloot en julle vriend verhandel.
- 28 Maar nou, kyk my asseblief aan: ek sal julle waarlik nie in jul gesig belieg nie.
- 29 Keer tog terug — laat daar geen onreg wees nie! Ja, keer terug — nóg is my geregtigheid daar.
- 30 Is daar onreg op my tong? Of kan my verhemelte nie die onheile onderskei nie?
-
-
King James Version (kjv)
- Afrikaans
- Albanian
- Arabic
- Armenian
- Basque
- Breton
- Calo
- Chamorro
- Cherokee
- Chinese
- Coptic
- Croatian
- Czech
- Danish
- Dari
- Dutch
-
English
American King James Version (akjv) American Standard Version (asv) Basic English Bible (basicenglish) Douay Rheims (douayrheims) John Wycliffe Bible (c.1395) (wycliffe) King James Version (kjv) King James Version (1769) with Strongs Numbers and Morphology and CatchWords, including Apocrypha (without glosses) (kjva) Webster's Bible (wb) Weymouth NT (weymouth) William Tyndale Bible (1525/1530) (tyndale) World English Bible (web) Young's Literal Translation (ylt)
- English and Klingon.
- Esperanto
- Estonian
- Finnish
- French
- German
- Gothic
- Greek
- Greek Modern
- Hebrew
- Hungarian
- Italian
- Japanese
- Korean
- Latin
- Latvian
- Lithuanian
- Malagasy
- Malayalam
- Manx Gaelic
- Maori
- Mongolian
- Myanmar Burmse
- Ndebele
- Norwegian bokmal
- Norwegian nynorsk
- Pohnpeian
- Polish
- Portuguese
- Potawatomi
- Romanian
- Russian
- Scottish Gaelic
- Serbian
- Shona
- Slavonic Elizabeth
- Spanish
- Swahili
- Swedish
- Syriac
- Tagalog
- Tausug
- Thai
- Tok Pisin
- Turkish
- Ukrainian
- Uma
- Vietnamese
-
-
Active Persistent Session:
To use a different persistent session key, simply add it above, and click the button below.
How This All Works
Your persistent session key, together with your favourite verse, authenticates you. It links to all your notes and tags in the Bible. You can share it with loved ones so they can see your notes and tags.
However, to modify your notes and tags, you need both the persistent session key and your favourite verse.
Please Keep Your Favourite Verse Private
Your persistent session key and favourite verse provide you exclusive access to edit your notes and tags. Think of your persistent session key as a username and your favourite verse as a password. Therefore, ensure your favourite verse is kept private.
The persistent session key allows viewing, while editing is only possible when the correct favourite verse is provided.
-
Loading...
-
-
Ou Vertaling (aov - 1.3.3)
2009-03-24Afrikaans (af)
1933/1953 Afrikaans Bybel,
Copyright 1933, 1953, Bybelgenootskap van Suid Afrika
This copyright Bible has kindly been made available by the Bible Society of South Africa, strictly for non-commercial use with The SWORD Project. Please consider making a contribution to them to help fund their continuing efforts in Bible translation, such as their current Southern Ndebele translation project. To contribute towards the distribution of affordable Bibles in South Africa, visit: http://www.biblesociety.co.za/contributions.htm.- Encoding: UTF-8
- Direction: LTR
- LCSH: Bible. Afrikaans.
- Distribution Abbreviation: aov
License
Copyrighted; Permission to distribute granted to CrossWire
Source (OSIS)
http://www.biblesociety.co.za
- history_1.1
- replaced missing verses
- history_1.2
- unlocked
- history_1.3
- corrected a number of encoding errors
- history_1.3.1
- corrected conf file
- history_1.3.2
- conf file correction
- history_1.3.3
- (2022-08-01) conf file correction
Favourite Verse
You should select one of your favourite verses.
This verse in combination with your session key will be used to authenticate you in the future.
This is currently the active session key.
Should you have another session key from a previous session.
You can add it here to load your previous session.