-
Spreuke 22
- 1 'n Naam is verkiesliker as groot rykdom, guns beter as silwer en as goud.
- 2 Rykes en armes ontmoet mekaar, die HERE het hulle almal gemaak.
- 3 'n Skrander mens sien die onheil en verberg hom, maar die eenvoudiges gaan verder en word gestraf.
- 4 Die loon van nederigheid is die vrees van die HERE, is rykdom en eer en die lewe.
- 5 Dorings, vangnette lê op die pad van die verkeerde; hy wat sy siel wil bewaar, bly ver weg daarvandaan.
- 6 Oefen die seun volgens die eis van sy weg; dan sal hy, ook as hy oud word, daar nie van afwyk nie.
- 7 Die ryke heers oor die armes, en hy wat leen, is 'n slaaf van die man wat uitleen.
- 8 Wie onreg saai, sal onheil maai; en die stok van sy grimmigheid sal verdwyn.
- 9 Wie vriendelik is, hy word geseën, omdat hy van sy brood aan die arme gee.
- 10 Dryf die spotter weg, dan gaan die twis weg; en die stryery en die geskimp hou op.
- 11 Hy wat reinheid van hart liefhet, wie se lippe aangenaam is — die koning is sy vriend.
- 12 Die oë van die HERE bewaar kennis; daarom verydel Hy die woorde van die ontroue.
- 13 Die luiaard sê: Daar is 'n leeu buitekant; ek kan in die middel van die strate gedood word!
- 14 Die mond van die vreemde vroue is 'n diep kuil; hy op wie die HERE vertoornd is, sal daarin val.
- 15 As die sotheid vassit in die hart van die seun, die tugroede sal dit daaruit verwyder.
- 16 Wie die arme verdruk, bevoordeel hom; hy wat aan die ryke gee, verarm hom net.
- 17 Gee gehoor en luister na die woorde van die wyse manne, en let op my kennis.
- 18 Want dit is lieflik as jy dit in jou binneste bewaar; mag hulle tesame gereed lê op jou lippe.
- 19 Dat jou vertroue op die HERE mag wees, daarom onderwys ek jou vandag, ja, vir jou.
- 20 Het ek jou nie kernagtige spreuke voorgeskrywe met raadgewinge en kennis,
- 21 om jou bekend te maak waarheid, betroubare woorde, sodat jy woorde van waarheid kan antwoord aan die wat jou stuur nie?
- 22 Beroof die arme nie, omdat hy arm is, en verbrysel die ellendige nie in die poort nie.
- 23 Want die HERE sal hulle saak verdedig en hulle berowers van die lewe berowe.
- 24 Verkeer nie met 'n driftige man nie, en met 'n opvlieënde man moet jy nie omgaan nie,
- 25 sodat jy nie gewend raak aan sy paaie en 'n strik vir jouself span nie.
- 26 Wees nie onder die wat 'n handslag gee, onder die wat vir skulde borg staan nie.
- 27 As jy nie het om te betaal nie, waarom sal hulle jou bed onder jou uit neem?
- 28 Die ou grenslyne wat jou vaders gemaak het, moet jy nie verlê nie.
- 29 Sien jy 'n man wat vaardig is in sy werk — hy kan voor konings staan, hy hoef nie voor geringes te staan nie.
-
-
King James Version (kjv)
- Afrikaans
- Albanian
- Arabic
- Armenian
- Basque
- Breton
- Calo
- Chamorro
- Cherokee
- Chinese
- Coptic
- Croatian
- Czech
- Danish
- Dari
- Dutch
-
English
American King James Version (akjv) American Standard Version (asv) Basic English Bible (basicenglish) Douay Rheims (douayrheims) John Wycliffe Bible (c.1395) (wycliffe) King James Version (kjv) King James Version (1769) with Strongs Numbers and Morphology and CatchWords, including Apocrypha (without glosses) (kjva) Webster's Bible (wb) Weymouth NT (weymouth) William Tyndale Bible (1525/1530) (tyndale) World English Bible (web) Young's Literal Translation (ylt)
- English and Klingon.
- Esperanto
- Estonian
- Finnish
- French
- German
- Gothic
- Greek
- Greek Modern
- Hebrew
- Hungarian
- Italian
- Japanese
- Korean
- Latin
- Latvian
- Lithuanian
- Malagasy
- Malayalam
- Manx Gaelic
- Maori
- Mongolian
- Myanmar Burmse
- Ndebele
- Norwegian bokmal
- Norwegian nynorsk
- Pohnpeian
- Polish
- Portuguese
- Potawatomi
- Romanian
- Russian
- Scottish Gaelic
- Serbian
- Shona
- Slavonic Elizabeth
- Spanish
- Swahili
- Swedish
- Syriac
- Tagalog
- Tausug
- Thai
- Tok Pisin
- Turkish
- Ukrainian
- Uma
- Vietnamese
-
-
Active Persistent Session:
To use a different persistent session key, simply add it above, and click the button below.
How This All Works
Your persistent session key, together with your favourite verse, authenticates you. It links to all your notes and tags in the Bible. You can share it with loved ones so they can see your notes and tags.
However, to modify your notes and tags, you need both the persistent session key and your favourite verse.
Please Keep Your Favourite Verse Private
Your persistent session key and favourite verse provide you exclusive access to edit your notes and tags. Think of your persistent session key as a username and your favourite verse as a password. Therefore, ensure your favourite verse is kept private.
The persistent session key allows viewing, while editing is only possible when the correct favourite verse is provided.
-
Loading...
-
-
Ou Vertaling (aov - 1.3.3)
2009-03-24Afrikaans (af)
1933/1953 Afrikaans Bybel,
Copyright 1933, 1953, Bybelgenootskap van Suid Afrika
This copyright Bible has kindly been made available by the Bible Society of South Africa, strictly for non-commercial use with The SWORD Project. Please consider making a contribution to them to help fund their continuing efforts in Bible translation, such as their current Southern Ndebele translation project. To contribute towards the distribution of affordable Bibles in South Africa, visit: http://www.biblesociety.co.za/contributions.htm.- Encoding: UTF-8
- Direction: LTR
- LCSH: Bible. Afrikaans.
- Distribution Abbreviation: aov
License
Copyrighted; Permission to distribute granted to CrossWire
Source (OSIS)
http://www.biblesociety.co.za
- history_1.1
- replaced missing verses
- history_1.2
- unlocked
- history_1.3
- corrected a number of encoding errors
- history_1.3.1
- corrected conf file
- history_1.3.2
- conf file correction
- history_1.3.3
- (2022-08-01) conf file correction
Favourite Verse
You should select one of your favourite verses.
This verse in combination with your session key will be used to authenticate you in the future.
This is currently the active session key.
Should you have another session key from a previous session.
You can add it here to load your previous session.