-
Spreuke 31
- 1 Die woorde van Lémuël, die koning van Massa, waarmee sy moeder hom vermaan het:
- 2 Wat, my seun, ja wat, seun van my skoot, ja wat, seun van my geloftes, sal ek sê?
- 3 Gee jou krag nie aan vroue of jou omgang aan die wat konings uitroei nie.
- 4 Die konings, o Lémuël, die konings moet nie wyn drink nie, en die vorste moet nie sterk drank begeer nie;
- 5 anders drink hy en vergeet die insettinge en verdraai die reg van al die ellendiges.
- 6 Gee sterk drank aan hom wat wil ondergaan, en wyn aan die wat bitter bedroef is.
- 7 Laat hy drink en sy armoede vergeet en aan sy moeite nie meer dink nie.
- 8 Maak jou mond oop vir die stomme, vir die regsaak van almal wat wegkwyn.
- 9 Maak jou mond oop, oordeel regverdig, en verskaf reg aan die ellendige en die behoeftige.
- 10 Alef. Wie sal 'n deugsame vrou vind? want haar waarde is ver bo korale.
- 11 Bet. Die hart van haar man vertrou op haar, en aan wins sal dit hom nie ontbreek nie.
- 12 Gimel. Sy doen aan hom goed, en nie kwaad nie, al die dae van haar lewe.
- 13 Dalet. Sy sorg vir wol en vlas, en sy werk met gewillige hande.
- 14 He. Sy is soos die skepe van 'n handelaar — van ver af bring sy haar brood in.
- 15 Wau. En sy staan op as dit nog nag is en gee voedsel aan haar huisgesin en die bestemde deel aan haar diensmeisies.
- 16 Sajin. Sy dink na oor 'n stuk grond en koop dit, van die vrug van haar hande plant sy 'n wingerd.
- 17 Get. Sy omgord haar lendene met krag en hou haar arms stewig.
- 18 Tet. Sy voel dat haar wins goed is, in die nag gaan haar lamp nie dood nie.
- 19 Jod. Sy steek haar hande uit na die spinstok, en haar handpalms hou die spoel vas.
- 20 Kaf. Sy brei haar handpalm uit na die ellendige, en sy steek haar hande uit na die behoeftige.
- 21 Lamed. Sy is nie bevrees vir haar huisgesin vanweë die sneeu nie, want haar hele huisgesin dra skarlaken stof.
- 22 Mem. Sy maak vir haarself dekens, haar tabberd is van fyn linne en purper.
- 23 Noen. Haar man is bekend in die poorte as hy saam met die oudstes van die land sit.
- 24 Samek. Sy maak hemde en verkoop dit, en gordels lewer sy aan die handelaars.
- 25 Ajin. Sterkte en eer is haar kleed, en sy lag oor die dag wat kom.
- 26 Pe. Haar mond maak sy oop met wysheid, en vriendelike onderrigting is op haar tong.
- 27 Sade. Opmerksaam gaan sy die werksaamhede van haar huis na, en die brood van luiheid eet sy nie.
- 28 Kof. Haar seuns tree op en noem haar gelukkig, haar man ook, en hy prys haar:
- 29 Resj. Baie dogters het hulle knap gedra, maar jy oortref hulle almal.
- 30 Sjin. Die bevalligheid is bedrog, en die skoonheid is nietigheid; 'n vrou wat die HERE vrees, sy moet geprys word.
- 31 Tau. Gee haar van die vrug van haar hande, en laat haar werke haar prys in die poorte.
-
-
King James Version (kjv)
- Afrikaans
- Arabic
- Armenian
- Basque
- Breton
- Chamorro
- Cherokee
- Chinese
- Coptic
- Croatian
- Czech
- Danish
- Dutch
-
English
American King James Version (akjv) American Standard Version (asv) Basic English Bible (basicenglish) Douay Rheims (douayrheims) John Wycliffe Bible (c.1395) (wycliffe) King James Version (kjv) King James Version (1769) with Strongs Numbers and Morphology and CatchWords, including Apocrypha (without glosses) (kjva) Webster's Bible (wb) Weymouth NT (weymouth) William Tyndale Bible (1525/1530) (tyndale) World English Bible (web) Young's Literal Translation (ylt)
- Esperanto
- Estonian
- Finnish
- French
- German
- Gothic
- Greek
- Greek Modern
- Hebrew
- Hungarian
- Italian
- Japanese
- Korean
- Latin
- Latvian
- Lithuanian
- Malayalam
- Manx Gaelic
- Maori
- Myanmar Burmse
- Norwegian bokmal
- Portuguese
- Potawatomi
- Romanian
- Russian
- Scottish Gaelic
- Slavonic Elizabeth
- Spanish
- Swahili
- Swedish
- Syriac
- Tagalog
- Thai
- Turkish
- Ukrainian
- Uma
- Vietnamese
-
-
Active Persistent Session:
To use a different persistent session key, simply add it above, and click the button below.
How This All Works
Your persistent session key, together with your favourite verse, authenticates you. It links to all your notes and tags in the Bible. You can share it with loved ones so they can see your notes and tags.
However, to modify your notes and tags, you need both the persistent session key and your favourite verse.
Please Keep Your Favourite Verse Private
Your persistent session key and favourite verse provide you exclusive access to edit your notes and tags. Think of your persistent session key as a username and your favourite verse as a password. Therefore, ensure your favourite verse is kept private.
The persistent session key allows viewing, while editing is only possible when the correct favourite verse is provided.
-
Loading...
-
-
Ou Vertaling (aov - 1.3.3)
2009-03-24Afrikaans (af)
1933/1953 Afrikaans Bybel,
Copyright 1933, 1953, Bybelgenootskap van Suid Afrika
This copyright Bible has kindly been made available by the Bible Society of South Africa, strictly for non-commercial use with The SWORD Project. Please consider making a contribution to them to help fund their continuing efforts in Bible translation, such as their current Southern Ndebele translation project. To contribute towards the distribution of affordable Bibles in South Africa, visit: http://www.biblesociety.co.za/contributions.htm.- Encoding: UTF-8
- Direction: LTR
- LCSH: Bible. Afrikaans.
- Distribution Abbreviation: aov
License
Copyrighted; Permission to distribute granted to CrossWire
Source (OSIS)
http://www.biblesociety.co.za
- history_1.1
- replaced missing verses
- history_1.2
- unlocked
- history_1.3
- corrected a number of encoding errors
- history_1.3.1
- corrected conf file
- history_1.3.2
- conf file correction
- history_1.3.3
- (2022-08-01) conf file correction
Favourite Verse
You should select one of your favourite verses.
This verse in combination with your session key will be used to authenticate you in the future.
This is currently the active session key.
Should you have another session key from a previous session.
You can add it here to load your previous session.