-
Psalms 73
- 1 'n Psalm van Asaf. Waarlik, God is goed vir Israel, vir die wat rein van hart is.
- 2 Maar wat my aangaan, my voete het amper gestruikel, my voetstappe het byna uitgegly.
- 3 Want ek was afgunstig op die onsinniges toe ek die voorspoed van die goddelose mense sien.
- 4 Want daar is geen kwellings by hulle nie, gesond en vet is hulle liggaam.
- 5 In die moeite van sterwelinge is hulle nie, en saam met ander mense word hulle nie geplaag nie.
- 6 Daarom is die trots om hulle soos 'n halssieraad, die geweld bedek hulle soos 'n gewaad.
- 7 Hulle oë puil uit van vet; die inbeeldinge van die hart loop oor.
- 8 Hulle spot en spreek in boosheid verdrukking; hulle spreek uit die hoogte.
- 9 Hulle stel hul mond teen die hemel, en hul tong wandel op die aarde.
- 10 Daarom draai hulle mense hul hierheen, en waters in volheid word deur hulle geslurp.
- 11 En hulle sê: Hoe sou God dit weet, en sou daar kennis by die Allerhoogste wees?
- 12 Kyk, so is die goddelose mense, en altyd onbesorg vermeerder hulle die rykdom!
- 13 Waarlik, tevergeefs het ek my hart rein gehou en my hande in onskuld gewas.
- 14 Die hele dag tog is ek geslaan, en my tugtiging was daar elke môre.
- 15 As ek gesê het: Ek wil óók so spreek — dan sou ek ontrou gewees het aan die geslag van u kinders!
- 16 Toe het ek nagedink om dit te verstaan, maar dit was moeite in my oë,
- 17 totdat ek in die heiligdomme van God ingegaan en op hulle einde gelet het.
- 18 Waarlik, U stel hulle op gladde plekke; U laat hulle in puin val.
- 19 Hoe word hulle in 'n oomblik 'n voorwerp van verbasing, vergaan hulle, raak hulle tot niet deur verskrikkinge!
- 20 Soos 'n droom nadat 'n mens wakker word, o Here, so verag U, as U opwaak, hulle beeld!
- 21 Toe my hart bitter gestemd en ek in my niere geprikkel was,
- 22 toe was ék dom en het niks geweet nie; ek was 'n dier by U.
- 23 Nogtans is ek altyddeur by U; U het my regterhand gevat.
- 24 U sal my lei deur u raad en my daarna in heerlikheid opneem.
- 25 Wie het ek buiten U in die hemel? Buiten U begeer ek ook niks op die aarde nie.
- 26 Al beswyk my vlees en my hart — God is die rots van my hart en my deel tot in ewigheid.
- 27 Want kyk, die wat hulle ver van U af hou, vergaan; U roei almal uit wat van U afhoereer.
- 28 Maar wat my aangaan, dit is vir my goed om naby God te wees; in die Here HERE het ek my toevlug gestel, om al u werke te vertel.
-
-
-
King James Version (kjv)
- Afrikaans
- Arabic
- Armenian
- Basque
- Breton
- Chamorro
- Cherokee
- Chinese
- Coptic
- Croatian
- Czech
- Danish
- Dutch
-
English
American King James Version (akjv) American Standard Version (asv) Basic English Bible (basicenglish) Douay Rheims (douayrheims) John Wycliffe Bible (c.1395) (wycliffe) King James Version (kjv) King James Version (1769) with Strongs Numbers and Morphology and CatchWords, including Apocrypha (without glosses) (kjva) Webster's Bible (wb) Weymouth NT (weymouth) William Tyndale Bible (1525/1530) (tyndale) World English Bible (web) Young's Literal Translation (ylt)
- Esperanto
- Estonian
- Finnish
- French
- German
- Gothic
- Greek
- Greek Modern
- Hebrew
- Hungarian
- Italian
- Japanese
- Korean
- Latin
- Latvian
- Lithuanian
- Malayalam
- Manx Gaelic
- Maori
- Myanmar Burmse
- Norwegian bokmal
- Portuguese
- Potawatomi
- Romanian
- Russian
- Scottish Gaelic
- Slavonic Elizabeth
- Spanish
- Swahili
- Swedish
- Syriac
- Tagalog
- Thai
- Turkish
- Ukrainian
- Uma
- Vietnamese
-
-
Active Persistent Session:
To use a different persistent session key, simply add it above, and click the button below.
How This All Works
Your persistent session key, together with your favourite verse, authenticates you. It links to all your notes and tags in the Bible. You can share it with loved ones so they can see your notes and tags.
However, to modify your notes and tags, you need both the persistent session key and your favourite verse.
Please Keep Your Favourite Verse Private
Your persistent session key and favourite verse provide you exclusive access to edit your notes and tags. Think of your persistent session key as a username and your favourite verse as a password. Therefore, ensure your favourite verse is kept private.
The persistent session key allows viewing, while editing is only possible when the correct favourite verse is provided.
-
Loading...
-
-
Ou Vertaling (aov - 1.3.3)
2009-03-24Afrikaans (af)
1933/1953 Afrikaans Bybel,
Copyright 1933, 1953, Bybelgenootskap van Suid Afrika
This copyright Bible has kindly been made available by the Bible Society of South Africa, strictly for non-commercial use with The SWORD Project. Please consider making a contribution to them to help fund their continuing efforts in Bible translation, such as their current Southern Ndebele translation project. To contribute towards the distribution of affordable Bibles in South Africa, visit: http://www.biblesociety.co.za/contributions.htm.- Encoding: UTF-8
- Direction: LTR
- LCSH: Bible. Afrikaans.
- Distribution Abbreviation: aov
License
Copyrighted; Permission to distribute granted to CrossWire
Source (OSIS)
http://www.biblesociety.co.za
- history_1.1
- replaced missing verses
- history_1.2
- unlocked
- history_1.3
- corrected a number of encoding errors
- history_1.3.1
- corrected conf file
- history_1.3.2
- conf file correction
- history_1.3.3
- (2022-08-01) conf file correction
Favourite Verse
You should select one of your favourite verses.
This verse in combination with your session key will be used to authenticate you in the future.
This is currently the active session key.
Should you have another session key from a previous session.
You can add it here to load your previous session.